| Modulekode | NPE 162 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Kliniese leerervaringe en laboratoriumwerk: hierdie modules bestaan uit 240 ure verpligte kliniese praktyk- en laboratoriumwerk elk (per semester). Studente voltooi hierdie modules in gespesifiseerde gesondheidsorgeenhede. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
| Modulekrediete | 24.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App